![]() |
|
| *Travel Tips>>>South Africa Travel Tips |
Hoeveel is 10 morg? |
Travel Info in hectare en akkers asb Travel Tips 1Morg= 2,117 akkers. 1Akker=0,4047 hektaar 1Morg=0,8567 hektaar Dit is ongeveer 20 akkers en ongeveer 8 hektaar. Onder Google kyk vir "morgen" en"acres" vir meer informasie. Ek gee die antwoord as ongeveer want die waardes vir morg is nie presies nie. Die woord morg is afgelei van die woord morgen,wat oggend beteken. 'n Morg was die oppervlakte wat 'n span osse kon ploeg in een oggend voor die middag wanneer die osse dan uitgespan is om te rus vir die volgende dag. Kyk websites: www.sizes.com/units/acre.htm Others Hello this is MR Cash What bloody throat disease have you got bud?? English bud, English Nee jong, die ouer mense sal die een weet, ek kan dit ook nerens op die internet kry nie, of ek soek nie reg nie, maar al raad wat ek het, is vra n baie ouer persoon , as jy dalk een van die ou boere ken, hulle weet almal. Jammer ek kan nie help nie. Ek het dit al gehoor, maar ek kan nooit sulke goed onthou nie:( een morg is 1.1 hect 11 hectares, or 11 km2. 6.1775874626169 akkers 2.5 hectare http://www.convert-measurement-units.com... |
| Tags |
| Madagascar Mauritius Morocco Saudi Arabia Seychelles South Africa Tunisia United Arab Emirates General - Africa & Middle East |
Travel Info Categories--Copyright/IP Policy--Contact Webmaster |